Orthotouch logo

Investor Communication

12 July 2018

Geagte Belegger,

Ons verwys na die brief aan beleggers wat 10 Julie 2018 gedateer is.

Die verifiëring van beleggers wat wel die skema ondersteun veroorsaak ’n vertraging in die administratiewe afhandeling daarvan en sal rente betalings soos per SMS ingelig hierdie maand onvermydelik ’n week later geskied.

Die brief is verkeerdelik op ʼn Orthotouch-briefhoof uitgestuur. U moet asseblief die brief ignoreer in soverre dit die indruk skep dat die inhoud daarvan Orthotouch se posisie verteenwoordig.

Die uwe,

ORTHOTOUCH

 

Dear Investor,

We refer to the letter addressed to the Investors dated 10 July 2018.

The letter was sent out incorrectly and erroneously on an Orthotouch letterhead.

Insofar as the impression was created that any aspect of the content of the letter reflects Orthotouch’s position, the letter should be disregarded.

Regards,

ORTHOTOUCH